MARGOT DIÉ KAPENAAR MAAK NIE NET COOL MUSIEK NIE – SY ONTWERP OOK KLERE!
Sep 09, 2022
3 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
1 EIE ERVARINGS INSPIREER HAAR NUWE LIEDJIE
Margot het in 2020 haar eerste liedjie, “Tydelike afleiding”, uitgereik. Hierna het sy vir eers haar musiekloopbaan opsygeskuif om haar studies in modeontwerp klaar te maak. Nou, ná twee jaar, is sy terug met nuwe musiek – en jy gaan haar popliedjie “110” oor en oor wil luister.
“Ek het die idee daarvoor gekry toe ek op die strand gewag het dat my outjie klaar . Daar is iets aan die see wat ’n mens se idees lekker helder maak,” vertel dié 22-jarige sangeres van Bellville in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days