Vrouekeur

’n Vrou met helende hande

As daar nie vroue was nie, weet ek nie. Die wêreld sou in ligte laaie gestaan het. ’n Verskroeide aarde soos die niemandsland tussen die stellings van die Duitsers en Geallieerdes in Vlaandere in 1918. ’n Hel op aarde, ’n samelewing terneergedruk deur hebsug en eersug, aggressie en onverdraagsaamheid.

Ek vra my saggeaarde broeders om verskoning. Ek weet. Daar is goeie mans, mans wat verstaan dat ware krag in goedheid en bedaardheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related