Vrouekeur

My alleenkind

Al gevoel asof jy ’n randfiguur is wat nêrens inpas nie? Kinders kan ook hierdie gevoel ervaar en verstaan dikwels nie hoekom hulle nie deel van ’n groep kan wees nie. Hoe help mens jou kind?

Tini Visser, ’n voorligtingsielkundige, sê kinders word as anders gesien wanneer hulle nie by die hoofstroomgroep inpas nie.

“Dit verwys veral na die kind se vermoë om volgens die norm te sosialiseer. Kinders wat anders is, vind dit moeilik om te sosialiseer. Hulle mag dalk ander belangstellings as die res hê.”

Liezl Thom, ’n lewensafrigter, sê party kinders het meer stimulasie nodig, ander raak weer vinnig oorgestimuleer.

“Sommige kinders is ekstroverte, ander is introverte. Elke kind is uniek en het die reg om hom- of haarself volgens sy of haar behoeftes uit te druk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related