Vrouekeur

Waarom so WOEDEND?

Ons is woedender as ooit tevore. Suid-Afrikaners ly trouens aan kollektiewe woede, sê Marlaine Pienaar-Vice, ’n sielkundige van die Paarl.

Ons beursies is platter. Korrupsie seëvier. Groot klippe word deur motorruite geslinger. Daar’s nóg’n plaasmoord. Ons is vreesbevange en ontplof daarom maklik.

Hoewel woede’n normale emosie is, behoort mens mos immers nie iemand die teiken daarvan te maak nie. Om passief-aggressief te wees of te skel en te skree, los in ieder geval niks op nie.

Gereelde woedebuie kan tot inter-persoonlike probleme of gesondheids-kwessies soos hoë bloeddruk, diabetes, hartprobleme, beroerte en maagsere lei.

Gesonde woede kan egter positief wees. Soos dr Gary Olivier in Mad About Us: Moving from Anger to Intimacy sê: “Gesonde woede kan ons help om probleme en behoeftes te identifiseer en ons van energie voorsien om iets daaraan te doen.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related