Vrouekeur

Vra vir dr HERMANN

BISARRE DROME

Ek kry die mees bisarre drome soos dat my skoonma (amper 100) begrawe moet word en ek die kis 5 km ver moet dra. Die kis is swaar, want dis vol bevrore hoenders gepak. Is ek besig om van my trollie af te raak? Ek wens niemand dood nie, maar dit pla my. Beteken dit iets?

Drome is die surrealistiese uitspeel van onverwerkte emosies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur6 min read
Bloot ANDERS
Louïde le Roux is ’n jong ma met drie seuns. Sy vertel van haar pad saam met haar middelkind: As Joshua-Luke se mamma het ek vandat hy twee jaar oud is, vermoed daar is “iets anders” omtrent hom. Hy was as baba ongelooflik ernstig, het nie sommer gel
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related