Vrouekeur

SO, JY WIL ’N KINDERBOEK SKRYF?

Voornemende skrywers verkeer dikwels onder die indruk dat dit maklik is om kinderboeke te skryf. Daar is egter baie besliste moets en moenies wat die skrywer van kinderboeke in gedagte moet hou. Uitgewers en gevestigde kinderboekskrywers stem saam dat die skryf van kinderboeke beslis nie kinderspeletjies is nie. Met soveel wonderlike kinderboeke op die rakke om van te kies is die kinderboekmark uiters mededingend en net die heel beste manuskripte word vir publikasie aanvaar.

Hoe nou gemaak wanneer dit jou droom is om ’n kinderboek te skryf? Die geheim is om ’n manuskrip voor te lê wat ’n uitgewer laat regop sit. Jou storie moet vars, nuut en oorspronklik wees, aldus , die hoof van kinderboekverkope by Penguin Random House SA. “Wat maak jou storie anders en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege

Related