Vrouekeur

WAT NOU WEER?

Met ons gejaagde lewe kan mens nie anders as om soms dinge te vergeet nie. Dis heeltemal normaal. Matige geheueverlies is ook normaal namate ons ouer word. Jy hoef nie in sak en as te sit en dadelik aan te neem jy is besig om demensie te kry nie. Net 1% van mense oor 65 wat normale geheueprobleme het, ontwikkel uiteindelik demensie.

Maar soms moet geheueprobleme nie geïgnoreer word nie. Wanneer dit vir jou moeilik raak om jou daaglikse take te verrig, dinge vergeet wat jy pas gehoor het, dieselfde vrae oor en oor vra en pal moet lysies maak om dinge te onthou, moet jy liefs met jou dokter daaroor praat. Ook as jy dit by iemand ná aan jou opmerk.

WAT KAN

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related