’N LEWE IN twee lande
Ek is altyd effens hartseer wanneer ek my tas op die lughaweband gooi, of dit nou vir die vlug na Frankryk óf SA is
Marlene van der Westhuizen
![sarieza1906_article_062_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1gz7pw42yo7n9hz5/images/fileD39FKUGM.jpg)
![sarieza1906_article_062_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/1gz7pw42yo7n9hz5/images/file9JNGFKF5.jpg)
![sarieza1906_article_062_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/1gz7pw42yo7n9hz5/images/fileAE6YB6IT.jpg)
![sarieza1906_article_062_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/1gz7pw42yo7n9hz5/images/fileG0PDAXSJ.jpg)
![sarieza1906_article_062_01_05](https://article-imgs.scribdassets.com/1gz7pw42yo7n9hz5/images/fileR3QJHQR4.jpg)
![sarieza1906_article_062_01_06](https://article-imgs.scribdassets.com/1gz7pw42yo7n9hz5/images/fileITGF9L4E.jpg)
![sarieza1906_article_062_01_07](https://article-imgs.scribdassets.com/1gz7pw42yo7n9hz5/images/file2GDMD0JG.jpg)
Elke jaar wanneer die herfsblare by haar huis in Groenpunt, Kaapstad, begin val, pak Marlene van der Westhuizen haar tasse en volg sy die somer na Frankryk. Dan gooi sy die hortjies van haar huis op die dorpie Charroux in die landelike Auvergne-streek oop en verwelkom die groepe wat haar kookklasse daar bywoon.
Dié opgeleide sjef, skrywer van agt kookboeke en aanbieder van Via se Van skaapstert tot camembert het in 2003 al só tussen Suid-Afrika en Frankryk begin pendel toe sy daar in vriende se “klein kasteeltjie” klasse begin aanbied het.
“Toe ek die eerste keer in hul château gekuier het, het hulle hardop gewonder hoe hulle al die herstelwerk aan die huis gaan bekostig. Ek het in daardie stadium al jare lank kookklasse in Suid-Afrika aangebied én ’n groot behoefte gehad om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days