SARIE

e-pos UIT Sartichala, Georgië

Wat doen julle in Georgië?

Ek en my man, Lambert, het in 2012 op uitnodiging van ’n mede-Suid-Afrikaner vir die eerste keer kom loer hoe dit hier lyk en watter moontlikhede hier is. Ons het so baie gehou van wat ons gesien het, dat ons in 2013 twee plase, 130 km van mekaar, gekoop het.

Plase in Europa is heelwat kleiner as in SA en dit was belangrik om ’n kopskuif te maak oor intensiewe boerdery op kleiner grond. In Junie 2014 het ons die een naby die hoofstad, Tbilisi, begin ontwikkel. Ons het gras, lusern en mielies geplant en spilpunte opgesit. In September 2016 het ons ons eerste sewe beeste net voor die winter gekoop om onsself met kennis te verryk oor hoe om in die geharde winterstoestande met vee te boer. En vanaf 2017 gebruik ons saad van die bonsmara-beesras vir kunsmatige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related