SARIE

Seuns ook soms die slagoffer Jou blondekop-dogter die boelie? O ja . . .

Uit ’n millenniër se dagboek: “In die laerskool het ’n seuntjie my boetie gereeld afgeknou. Ek was ’n jaar ouer, klein vir my ouderdom, man. Maar met ’n groot hart. Nadat hy Boet eendag weer rondgestamp het, loop ek hom pouse by en skop hom so hard ek kan op sy skeen. Waarop hy my ’n oorveeg gee sodat my tande klap. Ek het hartstogtelik begin huil. Uit verbasing meer as iets anders. Seuntjies durf mos nie aan meisies slaan nie!”

Maar dit gee jou nie die reg om ’n seun wild en wakker te klap nie. ’n Ontstellende selfoonvideo waarop ’n meisie in skoolklere ’n seun uittart en die lug blou vloek, het mense onlangs woedend op sosiale media laat reageer. Is hy bang, vra sy verskeie kere, en klap hom deur die gesig. Wanneer hy sy gesig probeer beskerm,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related