SARIE

DEMI-LEIGH & TIMPOTHY

Ek sal nooit die trane op Tim se wange vergeet nie. Dit was so opreg en gevul met emosie
Demi-Leigh
Die herinneringe, die oomblikke, maar bowenal die wete dat jy die res van jou lewe met jou beste vriendin en lewensmaat gaan deurbring . . .
Tim

Demi-Leigh Nel-Peters, Mej. Heelal 2017, was in New York. Tim Tebow, Amerikaanse bofbalster en stigter van die Tim Tebow Foundation, drie uur se ry van daar in Binghamton, Upstate New York.

Dit sou ’n 10-minute-oproep wees om die logistiek van ’n liefdadigheidsgeleentheid te bespreek. Toe word dit 2 uur, 24 minute en 6 sekondes.

“En toe vra Tim of hy my weer die volgende dag kan bel. Ons het net dadelik gekliek.

“Twee weke later, ná ons eerste afspraak, het ons gewéét. Tim se woorde was nog, ‘Ek dink ek het nou net my laaste eerste date gehad’,” vertel Demi.

Ons gesels enkele dae voor hul troudag op die balkon van die Queen Victoria Hotel in die Waterfront. Demi lyk koel en ontspanne in ’n!”) nou agter haar: ’n jaar se beplanning waarin sy haar hart en siel gesit het vir ’n unieke troue, met baie persoonlike detail.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related