Rooi Rose

Superman Rocco

‘My beserings en mislukkings hou my nederig en het my geleer dat als net Genade is’

Dit sit nie in elke sport-man se broek om ’n Suid-Afrikaanse kampioen te word terwyl hy beseer is nie, maar dit is presies wat Rocco van Rooyen van Kaapstad al ’n paar keer reggekry het. Luister jy na hierdie spiesgooier se deursettingsvermoë, besef jy hoe gepas die Superman-bynaam was wat sy Survivor- spanmaats hom gegee het. En dan is hy boonop ’n vriendelike gesinsmens met ’n lieflike sin vir humor!

Jy kom uit ’n baie hegte gesin ...

Ja, my pa is oorlede toe ek sewe was. My ma, Laetitia, en my ouma Leonie Delport het my en my suster, Natascha, wat nege jaar ouer as ek is, grootgemaak. Dit was nie altyd maklik nie, veral nie finansieel nie, maar ek dink dit het ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related