Rooi Rose

‘DIT LYK NA ’N LEKKER PLEK’

Gedink alle bekende akteurs wou van kleins af op die verhoog wees? Beslis nie Reynardt nie! “Ek het nie eens op skool aan redenaarkompetisies of aan een kunswedstryd deelgeneem nie. Albei my ouers en een Eden. Ek was in graad tien, en moes saam met my sussie gaan wat mal oor Sean Else was.” Hy kon nie wag om ná skool sy vlerke te sprei nie. “Ek het wel geweet dat ek graag universiteit toe wil gaan, want ek kon nie wag om uit die huis te kom en die grootmenslewe aan te pak nie.” Tydens ’n opedag by Tuks het hy in die Maskerteater beland, en dadelik vir sy ma gesê dat dit na ’n “lekker plek” lyk om te wees. “Toe gaan ek vir twee oudisies, en daar word ek vir die dramakursus aanvaar.” Hy het baie hard gewerk op universiteit, maar sê ook reguit dat hy net so hard gekuier het. “Ek het nooit op skool gedrink nie, en toe ek die kans kry om wel die lewe te verken, het dinge so ’n bietjie geraak,” erken hy. Vyf maande nadat hy sy dramagraad gekry het en een oudisie later het hy by begin, en byna tien jaar later is hy steeds daar. “Ek weet steeds nie hoe ek die rol gekry het nie. Die mense hier het seker maar iets in my gesien. Elsje Stark, die vervaardiger, is ’n wonderlike mens en het my deur die jare deur al my oppe en affe bygestaan en in my bly glo.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige

Related Books & Audiobooks