Huisgenoot

‘SY PA SOU TROTS GEWEES HET’

HAAR swanger lyf het soos ’n ballon voor haar uitgebult, en dit was net twee weke voor die geboorte van haar jongste seun. Toe kom die oproep – en sy besef sy is nou ’n enkelma.

Haar derde kind sou Annette Reinach se laatlam wees. Ouboet Herman was toe nege en middelkind Cobus ’n gr. 1’tjie in sy eerste week op laerskool. En toe is dié drie skielik sonder ’n pa.

Vandag is Cobus op 29 die ratse Spring-bokskrumskakel wat tydens die onlangse Wêreldbekerrugbytoernooi in Japan die vinnigste Wêreldbekerdriekuns ooit aangeteken het toe hy binne 11 minute drie drieë in die Bokke se wedstryd teen Kanada gedruk het. Ouboet Herman is 32 en kleinboet Jaco al 22.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related