Huisgenoot

Vuur en vlam

DIE son het nog nie oor Kappadosië opgekom nie en die oggendluggie byt geniepsig. Elmien Smuts staan saam met ’n klompie ander toeriste in ’n halfmaan om ’n vormlose hoop materiaal en toekyk hoe dit tot ’n reuseballon opgeblaas word.

Eers vul ’n enorme waaier die ballonsak met koel lug tot dit gedeeltelik vorm aanneem, waarna ’n propaanbrander warm lug daarin blaas. Kort voor lank staan die ballon regop en kan hulle in die gondel klim.

Nadat die groepie met die noodprosedures vertroud gemaak is, laat die grondbemanning die ballon los. Die operateur vuur ’n vlam in die bek van die ballon op en hulle styg ál hoër. Die oranje vlam gloei dramaties in die halfdonkerte.

Toe sy oor die rand van die mandjie loer, voel Elmien die eerste keer in jare sorgeloos. Die aarde val weg onder haar en die horison verbreed na alle kante toe. Die son

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related