Huisgenoot

ONS STRYD VIR BLY OF GLY

IS DIT vermaaklike grootskaalse moles in ’n klein huis – of hoort dit in ’n kleinhuisie? G’n twee mense sal jou waarskynlik dieselfde antwoord gee nie. Want óf jy kyk elke Woensdagaand slaafs daarna óf die drama is vir jou net te erg …

Ja, ons praat van , die werklikheidsprogram op VIA waaroor die land deesdae gons. En net ingeval jy die afgelope weke onder ’n klip gewoon het, dís hoe dit werk: 50 mense in ’n tweeslaapkamerhuisie vir drie weke – maar daar is net genoeg kos, toiletgoed en ander noodsaaklikhede vir twee mense. Elke dag kan jou huismaats jou uitstem – of jy kan enige tyd self jou goed vat en trap.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related