Daar Vat Hy!
My jaar het goed begin. Januarie was saam met die rooiboklammers sommer nog ’n vulletjie toe kon ek al die .375 H&H Mauser oor die skouer gooi en die bospad vat... daar by Tuba en Reet van der Walt, amper reg teen Zimbabwe se grens. Dis warm wêreld d