SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê

WENBRIEF

KWESBOK OF NIE?

Die briewe van Falco Krenz, asook Corné Smith, wat in die Januarie-uitgawe van SA JAGTER/HUNTER verskyn het, het my laat dink aan die reeds holruggeryde onderwerp: kwesbokke. En ek het gewonder, wat presies die regte definisie daarvan is. Wanneer is ’n kwesbok nou wel ’n kwesbok?

Die briewe in het my teruggeneem na insidente in my eie lewe tydens my 24 jaar van jag. (In die goeie jare van 1995 tot 2010 het ek ongeveer vier tot vyf keer per jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related Books & Audiobooks