BOSPOS
Mar 12, 2021
4 minutes
WENBRIEF
’N KORT HULDEBLYK
Gewoonlik bring ’n mens hulde aan iets of iemand wat nie meer daar is nie. Ek wil egter hulde bring aan ’n jare lange vriend en jagmaat, veel ouer as ek.
Oom Ian, soos ek verkies om hom aan te spreek, is ’n geoktrooieerde rekenmeester in King William’s Town. Ek het hom toevallig ontmoet. Hy en ’n neef van my, Alfonso Nell, het bevriend geraak toe hulle agterkom dat hulle in dieselfde ding belangstel, naamlik jag en gewere.
Op ’n stadium besluit hulle om tussen die riviere (Gariep en Caledon) te gaan jag. Hulle het egter ’n tekort
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days