SA Hunter/Jagter

TROETELDIERE

’n Wye begrip deesdae, want al wat dier is moet ver-mens en bemoeder word. Van ’n buffel tot ’n bloukopkoggelmander.

“Te koop: Twee hondmak jagluiperds,” adverteer ’n wildplaas op die internet, “gewoond aan leiband, reis gemaklik en reageer op bevele.” Seker gepottytrain ook, dink jy.

Die word natuurlik gebruik om die transaksie te beklink. Dié twee welpies is uitgehonger, siek en ontwater in die veld opgetel, nadat die mamma ’n wrede, marteldood in ’n boer se slagyster gesterf het. (Verskoon, maar jy is nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou

Related Books & Audiobooks