KUNSMATIGE INTELLIGENSIE
Jy is verbaas oor die bohaai wat daar deesdae gemaak word oor die nuutste gonswoorde, fopnuus en kunsmatige intelligensie.
As wildboer is onnatuurlike gebeure vir jou alledaags en is selfs die pastoor se opwekking van die Zimbabwiër uit die dood, nie vir jou te vergesog nie.
Volgens wat jy verstaan, is kunsmatige intelligensie die ontwikkeling van ’n masjien wat soos ’n mens kan redeneer, op-tree en beweeg. Die doel is skynbaar om ’n mens te vervang. ’n Mens ja, nie ’n wildboer nie. Want laat hierdie elektroniese ellendeling probeer om ’nJy wil hom sien! Sommer met die eerste terugskop van die Lister, slaan die slinger daardie komputerkop van die robot bo van sy blikbors af. En daar sal die kop met die twee verlate voelers in die lang gras lê en “beep-beep” tot sy batterye pap is, of die hiënas dit wegdra. “My fop, Robert!”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days