SA Hunter/Jagter

VUURWAPENAMNESTIE

Die Minister van Polisie het in Desember 2019 ’n Vuurwapenamnestie-tydperk afgekondig. Hierdie Amnestie geld vanaf 1 Desember 2019 tot 31 Mei 2020.

Die voorwaardes van die Amnestie is as volg:

1. Enige individu wat ’n vuurwapen onder die Amnestie inhandig, sal vrywaring kry van vervolging weens die blote onwettige besit van die wapen.

2. Die wapen sal ballisties getoets word en sou dit verbind word met enige misdaad, sal die individu wel vir die betrokke misdaad vervolg word.

3. Die individu wat die wapen inhandig, sal die reg hê om aansoek te doen om ’n nuwe lisensie vir hierdie vuurwapen.

4. Hierdie aansoek om ’n nuwe lisensie is onderhewig aan die volgende voorwaardes:

a) Die aansoek om ’n nuwe lisensie moet gedoen word binne 14 dae vanaf die datum waarop die vuurwapen ingehandig is.

b) Eienaarskap van die wapen moet bevestig word.

c) Die individu wat aansoek doen om die lisensie, moet bevoeg wees om dié tipe wapen te besit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related