SA Hunter/Jagter

KONSTITUSIONELE HOF SE UITSPRAAK IN FIDELITY-SAAK

Die Konstitusionele Hof het op 27 Mei 2022 uitspraak in die veelbesproke Fidelity-saak gelewer. Hierdie belangrike uitspraak vir wapeneienaars het baie aandag ontvang. Ongelukkig is die situasie nie so eenvoudig soos soms voorgehou word nie, naamlik dat elke per-soon wie se vuurwapenlisensie verval, nou mag aansoek doen om ’n nuwe een en dit wel sal kry. Die kwessie is heelwat meer ingewikkeld.

Die Konstitusionele Hof het self ’n opsomming van die uitspraak verskaf en uittreksels daaruit word verbatim in Engels hier aangehaal, terwyl die interpretasie daarvan in Afrikaans verskaf word. Neem asseblief kennis dat slegs uittreksels uit hierdie opsomming gebruik word en nie die volledige opsomming soos deur die Konstitusionele Hof verskaf nie.

Die beginselvraag wat die Konstitusionele Hof in hierdie saak aangespreek het, is of die appèlhof korrek was in die interpretasie van artikel 3 van die Wet op Beheer van Vuurwapens, saamgelees met artikel 149 van hierdie wet.

DIE FEITE IN DIE SAAK SOOS OPGESOM DEUR DIE KONSTITUSIONELE HOF:

“Fidelity is one of the largest security service providers in South Africa, and being in possession of firearms is an

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related