SA Hunter/Jagter

‘n Veldtoets met BALISTIX-KOEËLS

Ek het vroeg in Oktober 2019 twee pakkies 6.5mm Balistix HunTac RBTkoeëls van SA JAGTER/ HUNTER ontvang om te toets. Die 115gr-koeëls is netjies verpak en is met ’n lagie HBN (Hexagonal Boron Nitrate)- smeermiddel behandel. Alle Balistix-jagkoeëls is monometaal-holpuntkoeëls met ’n “rebated”-bootstert. Daar is dus ’n skouer waar die bootstert aan die einde van die skag begin. Die HunTac-reeks is ontwerp vir algemene jag en sogenaamde taktiese gebruik.

GEWEER EN TOERUSTING

Die koeëls is getoets in my 6.5 Creedmoor Howa 1500-geweer wat ’n dik loop het en toegerus is met ’n Leupold MK4 6.5-20x50-teleskoop. Behalwe vir ’n Timney-sneller en ’n tuisgemaakte wangstuk is die geweer standaard. Ek het ’n 10x42 Leica Geovid-verkyker/afstandmeter gebruik om wild te vind en afstande te bepaal.

Balistix het ’n gebruiksvriendelike webblad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte

Related Books & Audiobooks