PROMARK - TROTS SUID-AFRIKAANS
Feb 17, 2020
4 minutes
Deur KOOS BARNARD
Daar is deesdae ’n groot verskeidenheid kamoefleerklere op die mark waarvan baie ingevoerde produkte is. Natuurlik is daar ook heelwat plaaslike produkte beskikbaar maar sommige van hulle word nie in ons land vervaardig nie. Stevenson Hamilton-jagklere is uniek in die sin dat dit plaaslik ontwikkel is en ook hier vervaardig word. Hierdie handelsmerk is al met ons van 2007 af en groei steeds.
Soos ons reeds in vorige artikels genoem het, is die naam van die produkte geïnspireer deur James Stevenson-Hamilton die eerste wildbewaarder van die Kruger Wildtuin. Dit was deur sy toedoen dat die park in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days