Huisgenoot

JOU STERRE

BUL

20 APR – 20 MEI

Bulle bly die middelpunt van die heelal. Moenie sleg voel daaroor nie, geniet dit en ry die golf. Dis die perfekte tyd om groot planne te maak, groot drome te droom en groot besluite te neem. Jou woord van die week is “groot”. Hou jou oë op die 18de wawyd oop: Uranus en Venus gaan in lyn wees met die Aarde. Daarmee saam kan jy ’n bietjie perspektief verwag.

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

Jy’t so baie tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related