Die talentvolle liedjieskrywer en sanger is al jare lank hard aan die werk en beïndruk wyd. Sy debuutalbum, Spontaan, het in 2020 verskyn, met die gelyknamige enkelsnit wat hom toe stewig in die bedryf gevestig het.
Tot vandag toe is “Spontaan” een van Riaan Benadé se suksesvolste liedjies met meer as 7 miljoen strome op Spotify, en meer as 8 miljoen kyke op You-Tube. Sy rasperstem het hom hope aanhangers