Huisgenoot

’N MA WEET MOS

SY ONTHOU die presiese oomblik toe haar selfoon daardie oggend gelui het: Dit was veertien minute oor sewe.

Estelle Labuschagne en haar man het geen planne gehad vir daardie Maandag in Maart 2022 nie. Dit was ’n vakansiedag, Menseregtedag.

Maar toe lui Estelle se foon op haar bedkassie, en die stem van haar dogter se kêrel klink op: “Ma, Nadia is dood.”

Al wat Estelle kon uitkry, was: “Wat? Hoe?”

Toe sê Jaco Steyl haar oudste dogter het haar eie lewe geneem.

En hy beëindig die gesprek.

“Wat nou?” vra Estelle haar man, Johan. “Maak reg, ons moet ry,” sê hy.

Eers bel Estelle hul ander dogter, Lezanne, ’n onderwyseres op Carletonville. Toe haas sy haar na hul tuinwoonstel, waar haar ma, Edie Jacobs, bly.

“Mamma, Nadia is dood. Ons weet nog nie hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related