Huisgenoot

SKOENMAKER SE LEER

’DIT het alles begin by daardie holster daar in die hoek. Sien jy hom?

Ek het in ’n stadium baie kompetisie geskiet. Ons het cowboy action gedoen en ek het met ’n cowboy-rewolwer geskiet, maar die probleem was, ek het nie ’n holster vir hom gehad nie.

Ek het oral op die internet rondgekrap. Dit was in 2004 – in daardie tyd was daar nog nie eens YouTube nie.

Al opsie, het ek gedink, was om my eie een te maak. Ek het gaan kyk na hoe ander holsters lyk, patrone daarvoor geteken en toe self een uit leer gemaak.

Dis waar my liefde vir leer ontstaan het. Daar is iets aan die reuk en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related