Boereplan
Skaapboerdery en parasietbekamping gaan hand aan hand, en skaapdip in die Karoo kan jou maak of breek.
Joseph Steyn, wat op die plaas Rietfontein by Prins Albert met onder meer Merino’s boer, het reeds as kind besef hoe arbeidsintensief Merino’s kan wees. Buiten 2 000 Merino’s boer hy ook met 300 Meatmaster-skape. Bosluise maak dip noodsaaklik in dié ekstensiewe Karoowêreld.
“As kind het ek altyd gewonder