Varkmaalvleispastagebak
■ 1 pak (500 g) penne-pasta■ 15 ml olyfolie■ 1 ui, fyngekap■ 15 ml fyngekapte knoffel■ 1 kg MALU-varkmaalvleis■ 1 fles (600 g) tamatie-enbasiliekruid-pastasous■ 1 blik (410 g) gekapte tamaties■ 15 ml droë gemengde kruie■ 15 ml■ Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak■ 250 ml gerasperde mozzarellakaas