Tuis

Ons lesers sê

WENBRIEF

Storie van ’n buffeltrofee

Linda Rautenbach van Gqeberha skryf

Nou die dag is ek na ’n veiling agter ’n leerbank aan. Parkeer die Caddy (vir die inlaaislag) amper voor die huis en sien die bank: Baie mooi, maak. Bo is dit die ene dierkoppe – maar ek hou van diere lewendig, in die veld. Die bieëry begin, en minute later die die fên. Moes ’n gewees het, want ek hoor my eie stem, en besef te laat ek het pas ’n buffelkop so groot soos ’n klein karretjie gekoop. Op pad uit vertel die eienaar hoe hy die dier vir dae gejag en uiteindelik langs die Zambezi geskiet het. My hart pyn. By die huis laat spaander die katte, selfs die blinde een, maar die buffel word gehang. Toe steek ek vir hom kerse aan, en sê vir hom welkom. Ons waardeer hoe ’n pragtige dier jy moes gewees het. Ons hoop jy is baie gelukkig hier by ons.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art

Related