Kuier

Noedels IN ‘N KITS

ROMESCO-NOEDELS MET SAPPIGE STEAK-REPIES EN GEKNEUSDE TAMATIES

Genoeg vir 4 mense

BESTANDDELE

Romesco-sous

1 groot red pepper, gehalveer en ontpit
 2 knoffelhuisies, gekneus
 ¼ koppie roasted sonneblomsaad
 ‘n handvol vars pietersielie
 2-3 eetlepels olyfolie
 1 teelepel smoked
 paprika
 ‘n knippie cayenne-peper sap en fyngerasperde skil van 1 suurlemoen
 sout en varsgemaalde peper

Steak

300 g loin-steak
 1 teelepel smoked
 paprika
 sout en varsgemaalde peper
 1 teelepel olyfolie

Noedels

3 x 75 g-pakkies eier- of kitsnoedels
 1 eetlepel olyfolie
 300 g gemengde babatamaties
 ekstra gekapte pietersielie

METODE

Voorverhit die oond tot 200°C. Bespuit ‘n bakplaat met kossproei.

Romesco-sous

■ Pak die red pepper met die velkant na bo op die bakplaat en rangskik die knoffel tussenin. Roast vir 20 minute, of tot die red pepper-vel geskroei is.

■ Pak die red pepper en knoffel op ‘n bord, bedek met cling wrap en laat effens afkoel. Haal die plastiek af en trek die velletjies van die red pepper af. Druk die knoffel uit die skil uit.

■ Sit die red pepper, knoffel en die res van die sousbestanddele in die bak van ‘n food processor en pols tot fyn.

Steak

■ Klad die steak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related