Huisgenoot

MOED IN DIE ARE

HAAR skraal lyfie verdwyn in die groot hospitaalbed.

Nicola Bornman lyk baie jonger as haar 19 jaar en weeg net 34 kg. Maar die oë wat in haar gesig vonkel, wys haar wil om te lewe is sterker as die dinge wat haar jong liggaam laat kwyn.

“Dit gaan goed met my,” sê Nicola en glimlag. “Ek het eergister goeie nuus gekry. Die dokter dink hulle sal my volgende week kan opereer.

“Dan nog 10 dae in die hospitaal, en dan kan ek huis toe gaan.”

Dis gróót nuus, want Nicola is al agt maande lank in die hospitaal. Die klank van teetrollies wat verbyklater, verpleegsters se voetstappe en gekreun van ander pasiënte, is geluide waaraan Nicola al gewoond geraak het.

Elke dag lyk dieselfde. Sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related