Huisgenoot

Prehistoriese tyd

WETENSKAPLIKES skat die ouderdom van die Aarde op sowat 4,5 miljard jaar. Daarteenoor reken hulle die mens en sy aapagtige voorsate bewandel die planeet maar net die afgelope 3,4 miljoen jaar. Dit is maar ’n fraksie van ’n baie lang geskiedenis. Met ander woorde – ons is die nuwelinge in die buurt!

Die mensdom het nietemin gedurende die paar miljoen jaar sedert ons op die Aarde is groot vordering gemaak in hoe ons leef en wat ons alles kan doen. Onthou, in ’n stadium van ons geskiedenis was die wiel die jongste tegnologie.

Die tyd voor ons al ons kennis begin neerskryf het, was die prehistoriese tydperk (voortyd).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related