Landbouweekblad

TikTok hou boerdery op die map

Sosiale media

Die Grootwaterval-boerdery-engasteplaas het in 2023 ’n oulike video van die skape op die plaas as deel van ’n eksperiment op TikTok gedeel. Groot was Danie en Narina le Grange se verbasing om te sien hoe gewild hul unieke Karooplaasinhoud op dié sosialemediaplatform is.

Sowat ’n jaar ná hul eerste plasing is Grootwaterval se TikTok-blad só gewild dat hulle onlangs die landbou-afdeling van die Smaakmaker van die Jaar-toekennings gewen het. Dié kompetisie is deur Netwerk24 aangebied, en Landbouweekblad was Netwerk24 se vennoot in die landbou-afdeling. Afdelingswenners het elk R25 000 se prysgeld ontvang.

“Dis ’n groot eer om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related