Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 534

KOMPETISIEVRAAG

Watter vetplant is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week wen een leser Christine le Roux se Keur 9 (H&R, R290).

Drie lekker liefdesverhale in een boek!

’n Wêreld sonder hom gaan oor Nicoline, ’n rooikop wat gou verveeld raak met die mans om haar. Toe sy haar broer in die hospitaal besoek en haar oor ’n Noorse pasiënt in dieselfde saal ontferm, neem haar lewe ’n heel ander wending.

In ’n vererg Alicia haar in haar onderhoud met die akteur André Rosner só dat sy vir hom presies sê wat sy van hom dink voor sy uitstorm. Nou werk sy in ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan – met die einste André in die hoofrol.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related