Huisgenoot

’n Kleurvolle FEES

t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s

TACO’S met GEROOS-TERDE BLOMKOOL

LEWER 6 TACO’S / BEREIDING EN GAARMAAK: 15 MIN.

ROMESCO-SOUS

◗ 1 heel tamatie
◗ 7,5 ml (½ e) heuning
◗ 5 ml (1 t) fynge kapte knoffel
◗ 5 ml (1 t) fyn komyn
◗ 2 heel chipotlerissies (gerookte jalapeño-rissies)
◗ 50 ml kanola-olie
◗ 2,5 ml (½ t) vars gemaalde swartpeper
◗ 5 ml (1 t) gerookte paprika
◗ 5 ml (1 t) sout
◗ 22,5 ml (1½ e) suurlemoensap
◗ 80 ml (⅓ k) kasjoeneute, gerooste

TACO’S

◗ sonneblomolie vir braai
◗ ½ blomkoolkop, in blomme gesny
◗ sout, na smaak
◗ 60 g groenkool, fyngesny
◗ 160 ml (²⁄₃ k) pico de gallo (sien resep onder)
◗ ½ lemmetjie se sap
◗ 6 warm mielietortillas
◗ vars koljander vir garnering

Skroei die tamatie oor ’n oop vlam tot die vel borrels begin vorm en swart is. Plaas die tamatie saam met die res van die bestanddele vir die sous in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot glad. Verkoel in die yskas. Verhit ’n klein bietjie sonneblomolie in ’n swaarboomkastrol tot 180 °C en braai die blomkool tot goudbruin. Dreineer die blomkool op kombuispapier en geur met die sout. Meng die groenkool, pico de gallo en lemmetjiesap in ’n bak. Bou elke taco deur lepels vol

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related