Huisgenoot

’N EIE PLEK

‘DIE ABSOLUTE VOORREG OM ’N OUER TE WEES SLAAN MY ASEM WEG’

OM ’N AKTEUR te wees, klink vir baie mense na die lekkerste lewe moontlik. Jy is dan beroemd, sien jou eie gesig pal op tydskrifvoorblaaie en word wyd en syd deur vreemdelinge bewonder.

Wat mense nie aldag besef nie, is dat dit ook ’n loopbaan is met min standvastigheid, waar jy gereeld wonder waar jou volgende werk en salarisstrokie vandaan sal kom. Selfs een van Suid-Afrika se bekendste akteurspare het ’n rukkie gevat om gewoond te raak aan hul dogter se keuse om in hul voetspore te volg.

“Ek het haar tog probeer laat sien dat daar ander opsies is, want sy het so in die kunste grootgeword, agter die verhoog, op stel, dat sy net moet weet daar is ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related