Kuier

DEURGEDRA DEUR LIEFDE

As jy so kyk na die seuntjie met die mooi wakker bruin ogies, kan jy amper nie glo hy het al soveel deurgemaak nie – en dít op die bloedjong ouderdom van sewe.

Nazeem Kader van Belgravia Estate in Athlone in die Kaap moes in sy jong lewe al die tragiese dood van sy ouers én sy pleegma vewerk.

En nou baklei dié dapper seuntjie self teen ’n gevreesde siekte . . .

Nazeem was net drie jaar oud toe hy in 2019 albei sy ouers kort ná mekaar in skietvoorvalle in Kenilworth en Hanover Park verloor het.

Kort daarna het Loeftie Salie en sy vrou, Sumaya, wat toe reeds drie volwasse kinders gehad het, hom onder hul vlerk geneem en sy wettige pleegouers geword. En vir ’n oomblik het dit gelyk of die seuntjie sy nuwe begin gevind het. Vir die paartjie was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related