Huisgenoot

Die voedselketting

ELKE lewende organisme op Aarde het kos nodig om te oorleef: van die kleinste eensellige organisme tot die grootste walvis in die see – en mense iewers tussenin ook. Ons het almal kos nodig, want kos gee ons energie, en sonder energie kan daar geen lewe wees nie.

Die son is die Aarde se hoofbron van energie, maar dit beteken nie mense kan net in die son staan en genoeg energie absorbeer om te lewe nie. Mense en diere moet plante en ander diere eet om te kan oorleef.

Om oor die voedselketting te leer beteken om te verstaan hoe energie van een.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related