Huisgenoot

Fotosintese

WANNEER jy in die tuin speel, sal jy seker eers dink daar gaan nie veel aan daar buite nie. Die meeste aksie wat jy sien, is dalk ’n vlinder wat rondfladder of ’n voëltjie wat op ’n tak sit en tjirp.

Maar nee, daar gaan heelwat meer aan as wat die oog kan sien.

Ál die plante wat jy daar buite sien, is hard aan die werk. Hulle maak staat op die son om voedsel te produseer, en hulle doen dit ure lank elke dag. Kom ons vertel jou hoe dit werk.

SONLIG

Wanneer energie van die son af ’n (sonlig) te gebruik om vir homself kos te maak. Hierdie ongelooflike proses word genoem. Dié woord is afgelei van , wat “lig” beteken, en , wat beteken “om saam te voeg”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related