Kuier

SÓ SKEP PLANTE LEWE UIT LIG

JOU KIND EN SKOOLI

Weet jy hoe belangrik plante vir ons is?

Sonder plante en die wonderlike werk wat hulle doen, sou die lewe op aarde soos ons dit ken, nie kon bestaan nie.

Deur ’n proses wat as fotosintese bekendstaan, gebruik plante sonlig om ’n gas (koolstofdioksied) en water in suiker te verander, Hulle gebruik dan dié suiker om te groei. Plante vervaardig terselfdertyd suurstof- waaroorons baie bly is, want ons het suurstof nodig om te kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■