HITTEKRISIS SE MOSES
Jan 24, 2020
3 minutes
Deur CHARLEA SIEBERHAGEN-GREY
DIE storie van die spekboom is byna soos dié van iemand wat deur ’n talentsoekkompetisie ontdek is. ’n Paar jaar gelede het min Suid-Afrikaners hulle aan dié inheemse plant met sy heldergroen blaartjies gesteur. Maar met die klimaatskrisis wat ’n ál groter en dringender gesprekspunt word, het dié nederige vetplant byna oornag popsterstatus gekry en pryk hy nou op al wat ’n Instagramfoto is.
Spekbome, glo baie mense, kan ’n bydrae lewer om ons van aardverwarming te help red; daarom plant mense dwarsoor Suid-Afrika
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days