Huisgenoot

DIS EK, BABE

DIE wildvreemde man op die foon noem haar “babe”.

“Skeer jy nou die gek met my?” Sy’s reg om dood te druk.

“Dis ek, babe,” sê die man weer. “Dis regtig ek.”

Ses jaar lank het Shereen van Deventer gewonder hoe haar man, Gerco, se stem nou klink. Hoe hy lyk. Of hy oukei is. Of hy lewe.

“Dis regtig ek.”

Gerco het einde Oktober 2017 in Libië gaan werk as ’n paramedikus.

Die egpaar was deeglik bewus van die gevaar. Hy het immers al vroeër in Afghanistan gewerk en Shereen toe al vertel van die gevaar dat hy ontvoer kan word.

Libië was destyds in die greep van ’n burgeroorlog, maar werk is werk. Dae later, op 3 November, is Gerco deur militante ontvoer op pad na sy werk by ’n kragsentrale diep in die binneland.

Die vorige dag het hy nog vir Shereen gebel om te vertel hy gaan na die kragstasie toe. Alles was wel.

Toe die foon die volgende dag lui, was die nuus uit die bloute uit. “Hulle het gevra of ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related