Huisgenoot

KAKOFONIE OOR MY KONSERTINAKLANKE

VRA hom oor boeremusiek en jy begin verstaan hoe die hele geneuk kon begin het. Want as Willem Viljoen eers begin praat oor die musiek waarvoor hy so lief is, sukkel hy om stil te bly. Hy het báie om te sê.

Dit was immers die klanke waarmee hy grootgeword het – dis vir hom deel van sy eie geskiedenis, en ook die geskiedenis van sy kultuur.

Willem is die seun van die musiekikoon Ollie Viljoen, die legendariese “oom Ollie” wat sulke groot voetspore in die wêreld van boeremusiek getrap het. Maar hy is ook die aanbieder van die radiostasie RSG se program oor boeremusiek – en dís waar die klanke van die konsertinas onlangs ’n kakofonie van onmin veroorsaak het.

Willem het op die lug gesê hy word “gemuilband” en sal voortaan minder staaltjies en stories oor boeremusiek vertel, en dan nou maar eerder nét musiek speel nadat daar glo klagtes oor al sy praatjies was.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related