SONDEGELD
Die mense bly vir my sê ek sal nog eendag vir my sondes moet betaal. Nou wonder ek net, met geld wat ek waar gaan kry?
EMMIE, MOSSELBAAI
MEDIES ONGESKIK
Aanvallige Annie: “Ek kan om mediese redes nie jou meisie wees nie.”
”Agge nee. Hoe dan so?”