SKURK TOT POLISIEMAN
ie laaste paar maande sien ons hom ál gereelder op die kassie. Eers in as die skelm James Blignaut wat saam met sy predikant-vrou, Orpa (Marisa Drummond), die inwoners van Ruiterbosch om die bos lei, en nou as die polisieman Kyle Borman in . Die skoolhoof Beatrice Cupido (Jolene Martin) het hom einde Desember soos ’n warm patat voor