Huisgenoot

HOU JOU BREIN FIKS

DIE meeste van ons gee meer aandag aan die gesondheid van ons tande as aan die gesondheid van ons brein. Baie van ons beskou ons breinfunksie as vanselfsprekend.

Maar eintlik is jou brein die belangrikste deel van jou lyf, die deel wat bepaal wie jy is, sê prof. Gill Livingston van University College London se psigiatrie-departement. “Om vir jou brein te sorg gaan nie net daaroor om jouself te help om dinge beter te onthou nie. Dit gaan ook oor jou gevoelens, reaksie en gewoonweg hoeveel jy die lewe kan geniet.”

Namate ’n mens verouder, verander jou brein. Oor die jare raak jy vergeetagtig en dit raak ál moeiliker om nuwe vaardighede aan te leer.

Maar kognitiewe agteruitgang is nie ’n onvermydelike deel van die verouderingsproses nie, sê prof. Hana Burianová, ’n breinwetenskaplike. “Die brein kan verander, so die struktuur en funksies van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related