0-6
JY SLAAP DALK TE VEEL
Lang, genesende slaap is baie belangrik vir jou gesondheid, so dit is wonderlik dat jy so maklik slaap. Maar as jy sukkel om weer wakker te word, of in jou stoel aan die slaap raak, is daar dalk ’n ander probleem.
As jy omtrent heeldag net aan die slaap wil raak, staanditbekendashipersomnie, ’n toestand met baie oorsake, van depressie